Welkom By

KLC Kerk

Koninkrykslewe Centurion Kerk

KLC Kerk

Sondag Dienste

Sondag eredienste is om 09:00 in die Kiepersol Gemeenskapsentrum, 49 Alan Rd, Eldoraigne, Centurion

Lief vir God

Ons groei saam in ons liefde vir die Here.

Lief vir Mense

Hier voel almal tuis en dra mekaar se laste.

Lief vir Families

Ons is lief vir families.

Koninkrykslewe Centurion

KLC Familiekerk

KLC is ʼn Woord gefundeerde en Geesvervulde gemeente met ʼn passie vir die teenwoordigheid van God en die bediening van die Heilige Gees. Ons hart is dat KLC ‘n geestelike tuiste vir almal sal wees.

Kingdom Life Centurion - Community
KLC Gemengde Selgroep

KLC Kerk Selgroepe

Selgroepe

By KLC Kerk is selgroepe die hartklop van ons gemeente. Dis hier waar vriendskappe gebou word en jou geloof groei. Ons bid saam en ondersteun mekaar. Vind jou familie binne die kerkfamilie. Besoek ons selgroepe bladsy om meer uit te vind oor selgroepe in jou area waar jy weekliks kan inskakel.

KLC Kerk Bydraes

Ek wil 'n bydrae maak

KLC

FNB 62404565460

Mall@Reds

Takkode 251 130

Kontak ons by KLC
Lief vir God · Lief vir Mense · Lief vir Families

Kom besoek ons!

Kom besoek ons gerus tydens ons Sondagdienste om 09:00 in die Kiepersol Gemeenskapsentrum in Eldoraigne, Centurion en geniet ‘n koppie koffie of tee na afloop van die diens. Jy kan ons ook vanaf die webwerf kontak.